This site will work and look better in a more modern browser, but it is still accessible to any browser or Internet device. You should upgrade your browser, if possible.
'n Kraai gebruik haar brein om te Drink
[{}]
'n Dors kraai het 'n kruik gevind met water in,
maar daar was so min in, dat hoe hard sy ookal probeer,
[]{}
sy kon dit nie met haar bek bykom nie,
en dit het voorgekom of sy sou doodgaan van die dors
[]
binne sig van die oplossing.
Ten einde laas dink say aan 'n slim plan.
{}{}
Sy het begin om klippies in die kruik te gooi,
{}
en met elke klippie styg die water 'n bietjie hoër
{}
tot dit uiteindelik die rand bereik,
[{}][][]{}
en die wyse voël haar dors kon les.
Nood is die moeder van uitvinding.
(by Abavagada@Unilang)
First appearance:
Sat Apr 19 21:15 CST 2008
- | - Last modified:
Fri Dec 11 17:24:04 CET 2009